"God is ons Lig. Laat Sy lig ons diensbaar maak aan die suidpunt van Afrika."

Ons sewe waardes is ons kompas:

dankbaarheid, geloof, gebed, vrymoedighed, gasvryheid, uitreik en eensgesindheid

HOOFWEG STRUISBAAI

SOMER
(September – April)
9:30
(Behalwe: Eerste Sondag van elke maand: slegs in Agulhas)

WINTER
(Mei – Augustus)
10:00
(Behalwe: Eerste Sondag van elke maand: slegs in Agulhas)

COOPERSTRAAT L’AGULHAS

SOMER
(September – April)
8:30
(Behalwe: Laaste Sondag van elke maand: slegs in Struisbaai vir Nagmaal)

WINTER
(Mei – Augustus)
9:00
(Behalwe: Laaste Sondag van elke maand: slegs in Struisbaai vir Nagmaal)

NAGMAAL: Laaste Sondag van die maand in Struisbaai
KATEGESE: Na laaste eredienste gedurende skoolkwartaal

Elke Donderdag

Om Liefde Te Word

23/10/2026

Kersdag Dienste

Dissipelskap

Betrokkenheid

Versorging

Jeugbediening

Gaan na ons webtuiste op jou slimfoon en klik op die knoppies om aan te sluit by enige van ons WhatsApp-groepe.

Suidpunt BOODSKAPPER

Kry al die belangrike aankondigings oor gemeenteaktiwiteite en verwikkelinge.

(Let Wel : slegs vir aankondigings deur groepadministrateurs)

Suidpunt NETWERK

Hier koördineer ons aktiwiteite, vra vir hulp, ruil inligting uit, ens.

Suidpunt OMGEE CHATGROEP

Kuier saam rondom almal se lief en leed: goeie nuus, geboortes, skoolprestasies, versoeke vir gebed, ens.